Jeremia 26:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe Jeremia klaar gespreek het alles wat die Here beveel het om aan die hele volk te sê, het die priesters en die profete en die hele volk hom gegryp en gesê: Jy moet sekerlik sterwe!

Jeremia 26

Jeremia 26:3-15