Jeremia 26:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maak dan nou julle weë en julle handelinge goed, en luister na die stem van die Here julle God; dan sal dit die Here berou oor die onheil wat Hy teen julle gespreek het.

Jeremia 26

Jeremia 26:9-17