Maar julle het na My nie geluister nie, spreek die Here — om My te terg met die werk van julle hande, julle tot skade.