met die woorde: Bekeer julle tog elkeen van sy verkeerde weg en van die boosheid van julle handelinge, en woon in die land wat die Here aan julle en julle vaders gegee het, van eeu tot eeu;