Hy het soos ’n jong leeu sy lêplek verlaat; want hulle land het ’n woesteny geword weens die gewelddadige swaard, ja, weens sy toorngloed.