Hoor! Geskreeu van die herders en gehuil van die maghebbers van die kudde, omdat die Here hulle kudde verwoes.