Jeremia 25:34 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Huil, o herders, en skreeu, en wentel julle in die as, julle maghebbers van die kudde; want vol is julle dae om geslag te word, en Ek sal julle verbrysel, en julle sal val soos ’n kosbare voorwerp.

Jeremia 25

Jeremia 25:26-37