Jeremia 25:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Oorlogsrumoer het gekom tot by die einde van die aarde, want die Here het ’n twis met die nasies, Hy hou gerig oor alle vlees. Die goddelose — aan die swaard het Hy hulle oorgegee, spreek die Here.

Jeremia 25

Jeremia 25:21-36