Jeremia 25:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Vanaf die dertiende jaar van Josía, die seun van Amon, die koning van Juda, tot op hierdie dag — nou drie-en-twintig jaar lank — het die woord van die Here tot my gekom; en ek het julle toegespreek, vroeg en laat, maar julle het nie geluister nie.

Jeremia 25

Jeremia 25:1-5