Jeremia 24:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En soos die slegte vye wat te sleg is om te eet — waarlik, so sê die Here — só sal Ek Sedekía, die koning van Juda, maak en sy vorste en die oorblyfsel van Jerusalem wat in hierdie land oorgebly het en die wat in Egipteland woon;

Jeremia 24

Jeremia 24:5-9