Jeremia 24:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So spreek die Here, die God van Israel: Soos hierdie goeie vye, so sal Ek ten goede aansien die ballinge van Juda wat Ek uit hierdie plek na die land van die Chaldeërs weggestuur het;

Jeremia 24

Jeremia 24:1-6