Jeremia 24:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here het vir my gesê: Wat sien jy, Jeremia? En ek het geantwoord: Vye; die goeie vye is baie goed en die slegtes baie sleg, te sleg om te eet.

Jeremia 24

Jeremia 24:1-10