Jeremia 23:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom kyk, daar kom dae, spreek die Here, dat hulle nie meer sal sê: So waar as die Here leef wat die kinders van Israel uit Egipteland laat optrek het nie,

Jeremia 23

Jeremia 23:1-8