Jeremia 23:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

KYK, daar kom dae, spreek die Here, dat Ek vir Dawid ’n regverdige Spruit sal verwek, en as Koning sal Hy regeer en verstandig handel en reg en geregtigheid doen in die land.

Jeremia 23

Jeremia 23:1-15