Jeremia 23:38 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar as julle sê: Die Here het gelas — daarom, so spreek die Here: Omdat julle hierdie woord sê: Die Here het gelas — alhoewel Ek na julle gestuur het met die woorde: Julle mag nie sê: Die Here het gelas nie —

Jeremia 23

Jeremia 23:36-40