Jeremia 23:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die profeet by wie ’n droom is, laat hom ’n droom vertel; en by wie my woord is, laat hom my woord spreek in waarheid. Wat het die strooi met die koring te doen? spreek die Here.

Jeremia 23

Jeremia 23:24-33