Jeremia 23:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom, so sê die Here, die God van Israel, aangaande die herders wat my volk oppas: Júlle het my skape verstrooi en hulle verdrywe en hulle nie opgesoek nie. Kyk, Ek besoek oor julle die boosheid van julle handelinge, spreek die Here.

Jeremia 23

Jeremia 23:1-3