Jeremia 23:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle sê gedurig aan my veragters: Die Here het gespreek: Julle sal vrede hê; en aan elkeen wat wandel in die verharding van sy hart, sê hulle: Geen onheil sal oor julle kom nie.

Jeremia 23

Jeremia 23:9-20