Jeremia 23:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom sal hulle weg vir hulle wees soos glyerige plekke in die donkerheid; hulle sal neergestoot word en daarin val. Want Ek sal onheil oor hulle bring in die jaar van hulle besoeking, spreek die Here.

Jeremia 23

Jeremia 23:9-19