Jeremia 22:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle sal sê: Omdat hulle die verbond van die Here hulle God verlaat het en voor ander gode hulle neergebuig en dié gedien het.

Jeremia 22

Jeremia 22:8-12