Jeremia 22:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want so sê die Here aangaande die huis van die koning van Juda: ’n Gílead is jy vir My, die top van die Líbanon. Waarlik, Ek sal jou ’n woestyn maak, stede wat nie bewoon word nie!

Jeremia 22

Jeremia 22:1-8