Jeremia 22:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So spreek die Here: Doen reg en geregtigheid, en red die beroofde uit die hand van die verdrukker; en doen geen skade, geen geweld aan vreemdeling, wees en weduwee nie, en vergiet geen onskuldige bloed in hierdie plek nie.

Jeremia 22

Jeremia 22:2-13