So waar as Ek leef, spreek die Here, al was Gonja, die seun van Jójakim, koning van Juda, ’n seëlring aan my regterhand, tog sal Ek jou daar afruk,