Jeremia 22:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom sê die Here so van Jójakim, die seun van Josía, koning van Juda: Hulle sal hom nie beklaag met: Ag, my broer! of — ag, suster! nie Hulle sal hom nie beklaag met: Ag, heer! of — ag, majesteit! nie.

Jeremia 22

Jeremia 22:10-25