Jeremia 21:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

hy wat in hierdie stad bly, sal sterwe deur die swaard of die hongersnood of die pes; maar hy wat uitgaan en oorloop na die Chaldeërs wat julle beleër, sal lewe, en sy lewe sal vir hom ’n buit wees.

Jeremia 21

Jeremia 21:1-10