Jeremia 21:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Raadpleeg tog die Here vir ons, want Nebukadrésar, die koning van Babel, voer oorlog teen ons; miskien sal die Here met ons handel volgens al sy wonders, sodat hy van ons af wegtrek.

Jeremia 21

Jeremia 21:1-12