Jeremia 21:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ek sal oor julle besoeking doen volgens die vrug van julle handelinge, spreek die Here; en Ek sal ’n vuur aansteek in sy bos, en dit sal alles verteer wat rondom hom lê.

Jeremia 21

Jeremia 21:9-14