Jeremia 21:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

o huis van Dawid! So spreek die Here: Verskaf reg in die môre en red die beroofde uit die hand van die verdrukker, sodat my grimmigheid nie uitgaan en brand soos ’n vuur sonder dat iemand kan blus nie, weens die boosheid van julle handelinge.

Jeremia 21

Jeremia 21:8-14