Jeremia 20:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Sing tot eer van die Here, prys die Here! Want Hy het die siel van die behoeftige uit die hand van die kwaaddoeners verlos.

Jeremia 20

Jeremia 20:11-17