Jeremia 2:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ek het julle gebring in ’n land van tuine, om die vrugte en die goeie daarvan te eet; maar toe julle inkom, het julle my land verontreinig en my erfenis ’n gruwel gemaak.

Jeremia 2

Jeremia 2:5-11