Jeremia 2:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

o Geslag, verneem die woord van die Here! Het Ek vir Israel ’n woestyn geword of ’n land van duisternis? Waarom sê my volk dan: Ons swerf vry rond, ons sal nie meer na U toe kom nie?

Jeremia 2

Jeremia 2:22-33