Jeremia 2:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want al sou jy jou was met loog en baie seep vir jou neem, tog bly jou ongeregtigheid ’n vlek voor my aangesig, spreek die Here Here.

Jeremia 2

Jeremia 2:12-25