Jeremia 2:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Gaan en roep uit voor die ore van Jerusalem en sê: So spreek die Here: Ek onthou die geneentheid van jou jeug, die liefde van jou bruidstyd, toe jy agter My aan geloop het in die woestyn, in ’n onbesaaide land.

Jeremia 2

Jeremia 2:1-4