Jeremia 19:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En jy moet sê: Hoor die woord van die Here, o konings van Juda en inwoners van Jerusalem! So sê die Here van die leërskare, die God van Israel: Kyk, Ek bring onheil oor hierdie plek waarvan elkeen wat dit hoor, se ore sal tuit;

Jeremia 19

Jeremia 19:1-11