Jeremia 19:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die huise van Jerusalem en die huise van die konings van Juda sal word soos die plek Tofet, onrein; naamlik al die huise op die dakke waarvan hulle rook laat opgaan het vir die hele leër van die hemel en drankoffers uitgegiet het vir ander gode.

Jeremia 19

Jeremia 19:4-15