Jeremia 18:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die voorwerp wat hy besig was om te maak, het misluk — soos dit gaan met klei in die hand van die pottebakker — maar hy het daaruit weer ’n ander voorwerp gemaak soos dit in die oë van die pottebakker reg was om dit te maak.

Jeremia 18

Jeremia 18:1-11