Jeremia 18:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Nogtans het my volk My vergeet, hulle laat rook opgaan vir die nietige afgode; dié het hulle laat struikel op al hul weë, op die ou paaie, om te loop op sypaaie, ’n ongemaakte pad;

Jeremia 18

Jeremia 18:8-23