Jeremia 18:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom, so spreek die Here: Vra tog onder die volke: Wie het sulke dinge gehoor? Die jonkvrou van Israel het ’n baie afskuwelike ding gedoen.

Jeremia 18

Jeremia 18:12-23