Jeremia 17:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy sal wees soos ’n kaal bos in die wildernis, en hy sal nie sien as die goeie kom nie, maar dor plekke in die woestyn bewoon, ’n brakkerige en onbewoonde land.

Jeremia 17

Jeremia 17:1-8