Laat my vervolgers beskaamd staan, maar laat mý nie beskaamd staan nie; laat hulle verskrik wees, maar laat mý nie verskrik wees nie. Bring oor hulle die dag van onheil, en verbreek hulle met ’n dubbele verbreking.