Jeremia 17:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

’n Voël wat eiers uitbroei sonder dat hy dit gelê het, is hy wat rykdom verwerf maar nie eerlik nie; in die helfte van sy dae moet hy dit laat agterbly, en in sy einde sal hy ’n dwaas wees.

Jeremia 17

Jeremia 17:10-21