Jeremia 16:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

o Here, my sterkte en my beskutting en my toevlug in die dag van benoudheid, tot U sal volke van die eindes van die aarde af kom en sê: Net leuens het ons vaders geërwe, nietige afgode, en daaronder was niks wat voordeel kon bring nie.

Jeremia 16

Jeremia 16:18-20