Jeremia 16:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want my oë is op al hulle weë, dit is nie voor my aangesig bedek nie, en hulle ongeregtigheid is nie voor my oë verborge nie.

Jeremia 16

Jeremia 16:15-21