Jeremia 16:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom sal Ek julle wegslinger uit hierdie land na ’n land wat julle nie geken het, julle en julle vaders nie; en daar sal julle ander gode dien dag en nag, omdat Ek julle geen genade sal bewys nie.

Jeremia 16

Jeremia 16:8-18