Jeremia 15:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ek sal hulle ’n skrikbeeld maak vir al die koninkryke van die aarde vanweë Manasse, die seun van Hiskía, die koning van Juda, oor wat hy in Jerusalem gedoen het.

Jeremia 15

Jeremia 15:1-12