Jeremia 15:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Waarom is my smart ewigdurend en my wond ongeneeslik? Dit weier om gesond te word. Sou U vir my waarlik wees soos ’n bedrieglike stroom, waters wat nie standhoudend is nie?

Jeremia 15

Jeremia 15:17-21