Jeremia 15:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe u woorde gevind is, het ek hulle opgeëet, en u woord was vir my vreugde en vrolikheid vir my hart; want u Naam is oor my uitgeroep, Here, God van die leërskare!

Jeremia 15

Jeremia 15:8-21