Jeremia 14:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Waarom sou U wees soos ’n man wat verslae is, soos ’n held wat nie kan verlos nie? U is tog in ons midde, o Here, en u Naam is oor ons uitgeroep. Verlaat ons nie!

Jeremia 14

Jeremia 14:7-14