Jeremia 14:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom, so spreek die Here: Aangaande die profete wat profeteer in my Naam sonder dat Ek hulle gestuur het, en wat sê: Daar sal geen swaard of hongersnood in hierdie land wees nie — dié profete sal deur die swaard en die hongersnood omkom.

Jeremia 14

Jeremia 14:13-17