Jeremia 13:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jou owerspel en jou gerunnik, jou skandelike hoerery — op die heuwels in die veld het Ek jou verfoeisels gesien. Wee jou, Jerusalem! Hoe lank sal dit nog duur voordat jy rein word?

Jeremia 13

Jeremia 13:22-27